Jennifer Zamudio is al bestempel as
een van die "mees stylvolste" vroulike kunstenaars...
en ook... "die vrou met die ontwerperstem"!

Nuutste Musiekvideo (Januarie 2012)

Jennifer  het haar sangloopbaan in
2000 begin as "Die singende pers Sensasie"

 Zamudio is van Spaanse afkoms en die 
fonetiese uitspraak is ZA-MOE-DIE-HOU

In Julie 2011 is haar 8ste en nuutste CD "Die lewe is 'n liedjie" vrygestel

Uitslae van die "Global Song Contest" - Jennifer behaal in 2012 16de posisie uit 150 deelnemende lande. Dankie aan Roy van Eurovision Res van die Wêreld!

Jennifer Zamudio  © Kopiereg Voorbehou 2006 - 2012

Algemene foto's is slegs beskikbaar op FACEBOOK!

aaaaaaaaaaaaiii